Tall Trees Coach Products

Tall Trees Coach Products

Showing all 4 results

  • Die Basiese Tall Trees Ouerskapwerkswinkel

    Die Basiese Tall Trees Ouerskapwerkswinkel

    R800,00

    Die werkswinkel dek die 4 profiele (dissipline, mentor, versorg, ouerskap), die Waarderingsboom, asook al die 6 K’s van die vier basiese boomsoorte

  • Die Tall Trees Tienerpromosiepraatjie

    Die Tall Trees Tienerpromosiepraatjie

    R0,00

    Die Tienerpromosiepraatjies maak tieners, ouers, en onderwysers lus om tieners se unieke temperament en sterkpunte te ontdek, en te verstaan waarom hulle en hul portuurgroep so verskillend dink en optree, en maak dit duidelik waarom die bou van vaardighede vir gesonder kommunikasie, selfvertroue en groei nodig is.

    Ons is ‘n gemeenskap van afrigters en fasiliteerders wat uitblink in diens, al is bemarking nie altyd ons sterk punt nie. Deur hierdie bemarkingspraatjie aan te pak en so vorentoe te tree, brei jy die bereik van jou eie roeping uit, sowel as Tall Trees se wêreldwye werk, en ons is opgewonde om jou aan te moedig.

    Kontak ons asseblief as ons jou in jou bemarkingspogings kan ondersteun. In sommige verdienstelike gevalle kan ons gratis profiele vir sleutelbesluitnemers voorsien om jou te help om deure oop te maak by spanne of organisasies in jou teikenmark.

  • Tall Trees Coach Membership

    Tall Trees Coach Membership

    From: / month

    Professional tools, training, and ongoing support for Tall Trees Coaches

    The Tall Trees Coach Membership supports active coaches with access to essential tools, resources, and professional support needed to work confidently with Tall Trees Profiles.

    Your membership provides a central space to manage profiles, access workshop material, stay connected to ongoing training, and receive administrative and technical support as part of the Tall Trees coaching community.

    Membership renews at R150 per month or R 1800 per year.

    Select optionsLoading Done This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
  • The Tall Trees Teen Workshop

    The Tall Trees Teen Workshop

    R800,00

    The Tall Trees Teen Workshop helps teenagers discover their unique temperament, strengths, and growth potential. Using the four Tree Types and interactive activities, teens learn why they and their peers think and respond differently, and they develop skills for healthy communication, confidence, and practical personal growth.